1 books for « omer vandeputte red ... »Edit

Sort by

‎Omer Vandeputte, red. - orig. Stijn Streuvels‎

Reference : 32231

‎Wentelbaan, 'n novelle, Streuvels.‎

‎, eigen beheer, 2011 Hardcover ,Format : 5.83" x 8.27" Number of pages : 69pp.‎


‎Stijn Streuvels is gebore in 1871 en sterf in 1969. Sy vader was kleremaker en sy moeder die dogter van ?n tuinier. Guido Gezelle was sy oom aan moederskant. Streuvels toring uit as een van die grootste figure van die Nederlandse literatuur, en sy novelle, Het leven en de dood in de ast (Die Wentelbaan), is een van die hoogtepunte. Hoewel hy ?n tragiese figuur is, is die mens se lewe nie sonder sy ligter oomblikke nie. Dood waarsku die mens om op te kyk na die sterre, om te leef 'soos die voels van die veld'. Die samehangende lae ? die boeiende prosa, maatskaplike konteks, menslike psige en besinning ? bepaal die gehalte van Streuvels se novelle. Die struktuur self weerspieel die opvatting van die ewige siklus. ?n Tegniek wat magiese realisme antisipeer, verleen vorm aan die dualitiese posisie van die karakters. Die metafore is direk ontleen aan die wereld van die dramatis personae. Die teks word verryk deur musikale elemente, wat harmoniseer in byna poetiese prosa. orig. Stijn Streuvels vert. Marianne Strydom (Suid-Afrika) en Omer Vandeputte (Belgie) Engelse vertaling: When the Wheel Turns its Circle. Franse vertaling: Vie et mort dans la secherie.‎

ERIK TONEN BOOKS - Antwerpen

Phone number : 0032495253566

EUR22.50 (€22.50 )
Get it on Google Play Get it on AppStore
Search - omer vandeputte red ...
The item was added to your cart
You have just added :

-

There are/is 0 item(s) in your cart.
Total : €0.00
(without shipping fees)
What can I do with a user account ?

What can I do with a user account ?

  • All your searches are memorised in your history which allows you to find and redo anterior searches.
  • You may manage a list of your favourite, regular searches.
  • Your preferences (language, search parameters, etc.) are memorised.
  • You may send your search results on your e-mail address without having to fill in each time you need it.
  • Get in touch with booksellers, order books and see previous orders.
  • Publish Events related to books.

And much more that you will discover browsing Livre Rare Book !